Search This Blog

Saturday 11 May 2019

Die Rooikop en die Redakteur - André P Brink


In hierdie versamelbundel bring H&R vroee verhale deur een van Afrikaans se belangrikste skrywers in een band byeen. Voor die Sestiger-beweging en internasionale literere aansien het Andre Brink sy loopbaan begin as skrywer van spannings- en liefdesverhale met. Die vermaaklike stories in die bundel het gedurende die 50's in die Die Huisgenoot en Die Brandwag verskyn. 'n Kombinasie van Brink se eiesoortige humor met 'n tikkie nostalgie - perfek vir 'n ouer en nuwe geslag lesers.

No comments: