Search This Blog
Showing posts with label Meyer. Show all posts
Showing posts with label Meyer. Show all posts
Friday, 15 December 2017
Die Vrou in die Blou Mantel - Deon Meyer
Bennie needs to buy a ring – and not just any old ring for his Alexa. But eish, the money . . . Then a woman’s body is found and she becomes Bennie and Vaughn’s problem when she turns out to be a foreigner: Alicia Lewis, an art expert on the trail of an old painting. When Lithpel Davids finds the name Billy de Palma in Alicia’s laptop, Vaughn knows they’re in for it. 'Cause he knows Billy, and Billy is bad, bad news . . .
http://www.humanrousseau.com/Books/20171
Thursday, 9 March 2017
The Chemist – Stephenie Meyer
In this gripping page-turner, an ex-agent on the run from her former employers must take one more case to clear her name and save her life. She used to work for the U.S. government, but very few people ever knew that. An expert in her field, she was one of the darkest secrets of an agency so clandestine it doesn’t even have a name. And when they decided she was a liability, they came for her without warning. Now, she rarely stays in the same place or uses the same name for long. They’ve killed the only other person she trusted, but something she knows still poses a threat. They want her dead, and soon. When her former handler offers her a way out, she realizes it’s her only chance to erase the giant target on her back. But it means taking one last job for her ex-employers. To her horror, the information she acquires only makes her situation more dangerous. Resolving to meet the threat head on, she prepares for the toughest fight of her life, but finds herself falling for a man who can only complicate her likelihood of survival. As she sees her choices being rapidly whittled down, she must apply her unique talents in ways she never dreamed of. In this tautly plotted novel, Meyer creates a fierce and fascinating new heroine with a very specialized skill set. And she shows once again why she’s one of the world’s bestselling authors.
Friday, 30 September 2016
Koors - Deon Meyer
Rapport sê: Die verhaal bly jou onthuts, verras en oorrompel. Die manier waarop die skrywer nooit die draad verloor nie, nooit die spanning laat verslap nie en oënskynlik moeiteloos landskappe, situasies en karakters optower. Dit alles terwyl die verhaal onstuitbaar voortstu. Die einde het niemand sien kom nie. Ek het absoluut geen kritiek te lewer nie, ek probeer nog om my bewondering te verteer.
Dis ’n inisiasie- en vormingsroman oor die dood van onskuld. Dis ’n verhaal oor die liefde in sy vele fasette en gedaantes. Die taal is soepel en gedienstig. Daar is niks oorbodig nie. Dis vaartbelyn, innoverend en briljant ontwerp. Die leser is ná die laaste bladsy nie meer dieselfde mens nie, soos dit hoort. Dis relevant en lewer ongesiens maatskaplike kommentaar. Dit preek nooit nie, gorrel nooit nie.
Koors pak jou beet en laat jou nie los voordat jy dit uitgesweet het en bewerig bly lê nie. Bravo!
Tuesday, 19 May 2015
Ikarus - Deon Meyer
Maar nie in die Kaap van Storms nie. Op 17 Desember spoel die lyk van Ernst Richter oop in die duine anderkant Parklands — dié Ernst Richter, berugte Internet-entrepreneur, baas van die omstrede webwerf Alibi.co.za wat 'n maand gelede so onverklaarbaar en sensasioneel verdwyn het.
Niemand wil die saak hê nie. Nie die SAPS in Tableview of Stellenbosch nie, want hulle ken moeilikheid as hulle dit sien, baie dankie. Media-moeilikheid. Mannekrag-moeilikheid.
Druk van bo, binnegevegte, politiek en onoplosbare moord moeilikheid. Daarom gee hulle dit so graag aan vir die Valke.
Selfs onder normale omstandighede sou Bennie Griessel en Vaughn Cupido gesukkel het. Want by Alibi.co.za lieg almal soos tannetrekkers. En die lys van mense wat vir Ernst Richter baie graag met hul kaal hande sou wou verwurg, raak net langer.
Maar omstandighede is nie normaal nie. Want Griessel het weer aan die suip gegaan. En Cupido is verlief. Op een van die hoofverdagtes.
En op 24 Desember begin 'n jong wynboer bieg voor 'n advokaat in Kaapstad, wat die hele saak op sy kop keer.
Tuesday, 5 November 2013
Sunday, 4 November 2012
Friday, 4 November 2011
Subscribe to:
Posts (Atom)



