Search This Blog

Showing posts with label Human. Show all posts
Showing posts with label Human. Show all posts

Friday, 12 September 2014

Lekker vir Later - Annette Human







Lekker vir later plus is ’n allesomvattende kookboek oor bottel en bere. Die boek bevat nie net konfyte en ingemaakte groente nie, maar sluit ook ander vorme van preservering in soos biltong, beskuit en vrugtekoeke – voorwaar die Suid-Afrikaanse A–Z van preservering. Die boek bevat Annette se persoonlike versameling resepte asook nuwe lekkernye en beproefde gunstelinge van familie en vriende.