Search This Blog

Monday 6 August 2018

Vandag wil ek my Blou Skoene dra - Koos Kombuis


Hierdie is Koos Kombuis se eerste gedrukte digbundel in meer as twintig jaar.
Hy is van plan om enkele van die gedigte in hierdie bundel te toonset en dit dan, as promosie vir die bundel, te sing by die talle eenmanskonserte wat hy gedurig in Suid-Afrika doen. Die bundel is lig en humoristies, met ‘n subtiele geestelike element.
Toeganklike poësie vir lesers in alle belangstellingsvelde.

No comments: